Donasies en Projekte

ACVV en KIDS Explosion: Armoedeverligting en gemeenskapsopheffing. (Ida Jordaan 0422432042)

ACVV Dienssentrum: Selfsorgwoonkompleks met etes, breiklub, haarsalon, biduur in veilige omgewing. (0422431463)

Barmhartigheidshulpfonds: Gemeentefonds vir behoeftige persone en gesinne. (Kerkkantoor 0422432080)

Bybelgenootskap: Veeltalige druk en verspreiding van bekostigbare Bybels. (Dougie Argyle 0726973547)

Compass GF4GF: Geestelike en praktiese opleiding van jong leiers in die landbou. (Julius en Kirna Hellmuth
0849444449)

Europa: Ondersteuning van ń Sendeling onder Moslems vanaf Malta. (Kerkkantoor 0422432080)

Geopende Deure: Evangeliebediening in geslote lande. (Idelette Troskie 0729988889/ www.opendoors.org.za)

Groen Lewe Projek: Projek vir herwinning van rommel deur behoeftige kinders in ruil vir skryfbehoeftes, kos en klere.
(Petro Terblanche 0837407019)

Hope 4 Kids: Jeuguitreikprogram. (Ida Jordaan 0422432042)

Hospice: Tuisversorging van terminaalsiek pasiënte en hul families. (Susan Vermeulen 0844793349)

Hospitaaltoerusting: Donasies vir noodsaaklike terapeutiese toerusting vir Andries Vosloos hospitaal. (Jessica Fourie
0723967769)

Huis Silwerjare: Bejaarde- en verswakte bejaardesorg. (Rika Scheun 0422432107 /silwerjare@r63.co.za)

Islam Uitreik: Uitreik na Moslems in die Oos-Kaap. (Dougie Argyle 0726973547)

Jabulani Africa Ministries: Jeugbediening deur kampe. (Jannie Geyer 0825684072)

Kindersorg: Armoedeverligting en opheffing van behoeftige kinders. (Gretha vd Merwe 0721567443)

Luvuyo Dagsorg: Voedsel en basiese onderrig aan verstandelik gestremde kinders in Mnandi. (Sylvia Lugogwana
0746236432)

Mary Coetzee Kinderhuis: Permanente versorging van tuistelose kinders. (Pierre Fourie 0825765889)

Missie Japan: NGK en Reformed Church in Japan. (Stéphan vd Watt by stephan@missiejapan.co.za.)

Oos-Asië: Ondersteuning van ń Sendelinggesin. (Jimmy Truter 0798969753)

Pakistan: Ondersteuning van ń Sendeling. (Kerkkantoor 0422432080)

Pink Trees for Pauline: Oktober Kankerbewusmakings- en pasiëntesorg projek. (Christina Olivier 0823729302)

Sabela Projek: Voedsel aan behoeftige leerders van Laerskool William Oates. (Amanda Swanepoel 0824799166)

Skoenboksprojek: Kersgeskenk projek aan behoeftige kinders en gesinne. (Kerkkantoor 0422432080)

Sopkombuis: Sop en brood aan behoeftiges. “Tokens” te koop by die Kerkkantoor. (Amanda Swanepoel 0824799166)

Transkei Sending: Sendingaksie vanaf Kokstad. (Christo Wooding by wooding1@telkomsa.net, 0823391666)

Tromed: Geakkrediteerde mediese sorgsentrum. (0422432713)

WG Olivier: Borg Onderwyspos. (Kerkkantoor 0422432080)
Donasies kan nou elektronies gedoen word.