LIEF EN LEED

  • SARIE LUDWIG
  • SUSAN DEACON
  • ANDRIES KLOPPER
  • TOKKIE DERSLEY
  • LAFRAS KRUGER SE SUSTER MARETHA
  • LOGAN JONCK
  • MIEKE WRIGHT
  • SUMANDI SNYMAN
  • AMANDA SWANEPOEL
  • CELESTE DU PLESSIS
 

ONS INNIGE MEEGEVOEL AAN SONJA EVERTON EN FAMILIE MET DIE AFSTERWE VAN JACK EVERTON. DIE ROUDIENS VING PLAAS OP DINSDAG, 16 JULIE 2024 OM 11H00. JULLE IS IN ONS GEBEDE IN HIERDIE HARTSEER TYD.

Ons dink aan die families van Nick Vermeulen, Johan Nel & Tokkie Jordaan wat tydens die vakansie oorlede is. Julle is in ons gebede.

Dra asb bogenoemde persone op in julle gebede, asook die verswakte inwoners van Huis Silverjare.

Indien jul weet van iemand wat siek is en ‘n besoek verlang, kan jul gerus die Kerkkantoor skakel.